Kwaak Mark

Die Kwaak Mark is 'n maandelikse gedrukte uitgawe vir Witbank / Middelburg advertensies, waarin enige lokale besigheid teen bekostigbare pryse kan adverteer.

Unlike flyers that gets thrown away The Kwaak Mark will contain articles about the local community, with montly sudoku and crossword puzzles.

Elke nou en dan gaan ons ook kompetisies aanbied wat elkeen in die gesin sal geniet. The Kwaak Mark is a local publication promoting local businesses.

Met 'n beplande sirkulasie van 40,000 (20,00 Witbank en 20,000 Middelburg) sal die Kwaak Mark jou besigheid die blootstelling gee wat dit verdien.

Our first printed publication will in mailboxes early March 2012.

 

Kontak Frik of Alta om te verseker van spasie in die Kwaak Mark

082 334 4624  of 076 485 3256

Die Kwaakmark Business Directory (Witbank & Middelburg's only Online & Printed Business Directory)

There are many people out there that is under the impression that once you have an internet site where your name is displayed in a business directory that your phone will start to ring non-stop.  That is a myth, not even the biggest business directory in the world did that from the start.  To make your listing in a business directory work, you will need to advertise also through other mediums like Die Kwaakmark that is distributed to people that don't have Internet access or not comfortable yet to search for businesses on the Internet.

Jou webwerf of te wel inskrywing in die besigheidsgids moet die bestemming van voornemende kliente word.  'n Inskrywing in die besigheidsgids kan weer gekoppel word aan jou persoonlike webwerf, en sodoende jou persoonlike webwerf se rang in soekwerfe soos Google verhoog.  Die besigheidsgids dien ook as 'n aanlyn telefoonboek vir jou kliente waar al jou besigheid se kontak informasie gestoor kan word.

Die Kwaakmark is die enigste Besigheidsgids in die Witbank & Middelburg omgewing wat altwee hierdie mediums aan ons kliente beskikbaar stel teen een tarief.  Die Kwaakmark is also the only publication in the Witbank and Middelburg area that provides free Web design and Hosting for anyone that signs up with us for a full year.